verskoon tog gee julle om as ek afrikaans praat of sal dit better wees as ek in engels post? Ag wel ons probeer maar afrikaans:
Ek het apache en php finaal reg geinstaleer (ek hoop) en het ook die 'log file error' en die 'register globals on error' opgeloss. ek het wel nog een probleem oor:
Wanneer ek die setup form infull kry ek die error 'Invalid Default User Root Directory' so ver ek weet is my server opgestel om /home/%USER%/public_html te gebruik maar al wat werk is om die field blank te hou. Dan kry ek die folgende voud en weet nie of dit verwand is aan die 'default userdir' wat blank is nie, maar wanner ek inlog kry ek "404 url '/' not found on server"
As iemand kan help sal ek baie dankbaar wees